Klara

Auteur: Mariel le Roux
Taal: Afrikaans
Klara
  • Paperback
  • 9780624058885
  • Druk: 1
  • juni 2013
  • 264 pagina's
Alle productspecificaties

Mariel le Roux

Mariël le Roux was verpleegkundige. Sterretje is haar debuut, zowel in Nederland als in Zuid-Afrika. Met haar tweede roman Die Naamlose won ze in Zuid-Afrika een literaire prijs. Op bol.com vind je alle boeken van Mariel le Roux, waaronder het nieuwste boek van Mariel le Roux.

Samenvatting

Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom – Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug – maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En ná hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos 'n lusernland aan 'n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense. Klara is 'n verhaal met 'n onweerstaanbare aardsheid. Onheilig snaaks maar ook hartverskeurend. Dis nie aldag dat 'n mens jou so kan verlustig in die vreemde draaie wat die lewe gooi nie.

Productspecificaties

Inhoud

Bindwijze
Paperback
Druk
1
Verschijningsdatum
juni 2013
Aantal pagina's
264 pagina's
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Auteur
Mariel le Roux
Uitgever
Tafelberg Publishers Ltd

EAN

EAN
9780624058885

Overige kenmerken

Extra groot lettertype
Nee
Taal
af
Thema Subject Code
FB

Je vindt dit artikel in

Categorieën
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews
26 99
2 - 5 weken Tooltip
Verkoop door bol.com
  • Gratis verzending
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Ophalen bij een bol.com afhaalpunt mogelijk
  • Dag en nacht klantenservice