Bestemmings EBOOK Tooltip

Taal: Afrikaans
  • bol.com Kobo LeesappEbooks lezen is heel makkelijk. Na aankoop zijn ze direct beschikbaar op je Kobo e-reader en op je smartphone of tablet met de gratis bol.com Kobo app.

Samenvatting

Bestemmings bekoor met sprankelende, sexy stories. Ontmoet dié minsame karakters en swerf saam op hulle avontuurlike reise.Die smulpaapvakansie van 'n leeftyd verander in 'n nagmerrie toe Louise Tredoux snap dat sy nou waaragtig aan die verkeerde kant van veertig beland het. Want vir dié reis sou sy tog 'n mansvriend verkies. Nie noodwendig 'n bedmaat nie, sy sou tevrede wees met bloot 'n tafelmaat. Maar op vyf en veertig lê sy stoksielalleen in 'n hotelkamer in Avignon wat soos 'n foto in 'n glanstydskrif lyk. Sy stry teen 'n verterende verlatenheid terwyl sy soos 'n rolprentster op beroemde promenades wandel. Haar trane steek sy weg agter 'n byderwetse sonbril.Elke mens het 'n droomlandskap. Marlene s'n was nog altyd die hoë Toskaanse lug, blouer en wyer as haar man se oë wat haar nie meer kan troos nie. Hulle bestemming is 'n kothuis in Siëna waarheen hulle vir "n broodnodige gesinsvakansie vlug wanneer hul uitgekalwerde verhouding ernstige tekens van verval begin toon . . . Op haar sterfbed hunker Kathleen terug na haar jeug, na drie nagte van sensuele oorgawe voordat sy geskrik en voet in die wind geslaan het – terug na die veiligheid, verveligheid en voorspelbaarheid van haar huwelik met 'n man van min woorde.As Michelle se bagasie nie op pad na Frankryk weggeraak het nie, sou haar romantiese vakansie in Parys dalk anders verloop het. Nee, dink sy terwyl sy Johan se oë oor haar rug, haar boude en bene voel streel. Gretig versnel sy haar pas om onder sy waarderende blik uit te kom. Sy kan nie haar bagasie blameer nie. Dis net een van daai dinge.

Lees de eerste pagina's

Nog geen reviews

Productspecificaties

Inhoud

Bindwijze
E-book
Verschijningsdatum
2012-05-10
Ebook formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Auteur
Marita van der Vyver
Uitgever
Tafelberg

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader

EAN

EAN
9780624058243

Overige kenmerken

Oorspronkelijke releasedatum
2012-05-10
Taal
af

Je vindt dit artikel in

Categorieën
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Bindwijze: E-book
11 99
Adviesprijs € 15,99
Je bespaart 25%
Direct beschikbaar
Verkoop door bol.com
Ebook
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen