In Stede Van Die Liefde

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Hardcover
  • 9780624043249
  • 01 oktober 2005
  • 544 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

Dié roman is 'n wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit. Seepunt en Stellenbosch is die ruimtes waarin veral een van die hoofkarakters, Christian, beweeg. Hy is 'n internet-kunshandelaar van beroep, maar hy soek iets méér in die lewe; deel van sy bestaan word geheim gehou van sy gesin… soos byvoorbeeld sy kokaïne-verslawing, en sy woonstel in een van Seepunt se meer obskure buurte. Sedert verskeie hartomleidings, en ook nadat hy deur Kaapse bendelede geteiken is, het sy lewe toenemend gekompliseerd – én interessant – begin raak. Ewe enigmaties is sy vrou, Christine, wie se vreemde verlede voortdurend op haar hede bly inspeel. En op Matjiesfontein is daar 'n amper magiese wedvlugduif-kultuur, wat soos 'n goue draad deur daardie sameleweling loop. Eksentrieke maar uiters geloofwaardige karakters kom hier aan die bod. Daar is bv. die geheimsinnige hotelbestuurder, selfopgeleide hipnotis, wat verskillende personas bevolk: hy is Arendjan, Raspoetin, Rudyard Kipling. Al die hoede pas. En Miss Edelweiss, musiekonderwyseres wat die vlaktes met haar metaalverklikker bewandel. En Johnny, die deurwag met die immer-wit handskoene, wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Op vernuftige wyse word die twee verhaallyne met mekaar versoen, onder meer deur die bruin meisie Saartjie... sy wat eendag 'n viool optel en asof besiel daarop begin speel. Daar en dan word sy herdoop tot "Snaartjie", en haar lewe word onlosmaaklik verstrengel met die ander Matjiesfonteiners s'n. Wanneer sy ontvoer word – of het sy weggeloop? – begin 'n intrige ontvou wat al drie ruimtes in die storie op vernuftige wyse oormekaar laat skuif. Van Heerden se roman is 'n absolute kragtoer, en beloof om 'n baie wye leesgehoor te trek.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Hardcover
Oorspronkelijke releasedatum
01 oktober 2005
Aantal pagina's
544

Betrokkenen

Hoofdauteur
Etienne van Heerden
Hoofduitgeverij
Tafelberg Publishers Ltd

Overige kenmerken

Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
150 g

EAN

EAN
9780624043249

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Beschikbaarheid
Leverbaar
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 39 euro en 95 cent. Dit is een tweedehands product.
Alleen tweedehands
Goed
Lichte schade aan de omslag van het boek. Verder als nieuw.
Op voorraad
Voor 15:00 uur besteld, vrijdag in huis
Verkoop door de Wieke
7,4
  • Bestellen en betalen via bol
  • Prijs inclusief verzendkosten, verstuurd door de Wieke
  • Ophalen bij een bol afhaalpunt mogelijk
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Doordeweeks ook ’s avonds in huis