Die wraak is myne! Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers.
Afbeeldingen
Sla de afbeeldingen overArtikel vergelijken
Auteur:
Anja Ries
- 1230001761511
- 12 juli 2017
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Samenvatting
Die wraak is myne!
In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, wat hom in die tronk laat beland het! In die tronk het hy geleer van plofstof, ploftoestelle en die elektroniese geheime van afstandbeheer.Toe hy na agt jaar, as gevolg van "n presidensiële amnestie vrygelaat word, was hy gereed om wraak te neem. Odendaal, nou "n privaat speurder op aandrang van sy vrou, het huweliksprobleme, is hartlik gefrustreerd met sy werk maar besef na "n paar bommoorde dat hy ook "n teiken is, dalk die finale teiken. Hy moet homself, sy gesin en nog moontlike slagoffers probeer beskerm. Maar daar is nog ander rolspelers: Sylvia, op wie Hannes verlief is, die bankamptenaar wat ook by die bankroof betrokke was en sy misdadigervriend. Daar is Smiley en die onderwêreld van Johannesburg. Wie kom die wraak toe?

Productspecificaties
Wij vonden geen specificaties voor jouw zoekopdracht '{SEARCH}'.
Inhoud
- Oorspronkelijke releasedatum
- 12 juli 2017
- Ebook Formaat
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Anja Ries
EAN
- EAN
- 1230001761511
Kies gewenste uitvoering
Bindwijze
(1)
Prijsinformatie en bestellen
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.