Die 72-uur reeks 5 - Die 72-uur Storm Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers.
Afbeeldingen
Sla de afbeeldingen overArtikel vergelijken
- Afrikaans
- E-book
- 1230003289037
- 21 juni 2019
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Samenvatting
Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?
As enigste kind uit 'n gesiene gesin, het Lana Uys nog nooit 'n tekort aan geleenthede of finansies gehad nie.. Deur haar pa se konneksies het die land se voorste uitgewers haar raakgesien en gou besef dat sy 'n unieke talent het om storielyne reg te trek. Veral moordstories... Maar maak nie saak hoe netjies 'n mens jou lewe colour code nie, soms gebeur daar dinge buite jou beheer. Soos wanneer jy een stormagtige naweek 'n verlate gastehuis moet oppas, en 'n aantreklike vreemdeling daag op met bloedspatsels op sy hemp se mou. Soos wanneer die twee van julle dan saam daar vasgekeer word in die storm...
Nic Mellet het 'n verkeerde afdraaipad gevat – letterlik en figuurlik. Nou is hy gestrand by die Kanna en Kie gastehuis in die middel van nêrens in die ergste storm wat die Kaap in jare gesien het. Tot iemand weer die pad oopkry, gaan hy nêrens. En dis die verkeerdste moontlike tyd, want hy is op vlug van die polisie... Dit is ook die verkeerdste moontlike tyd om te val vir 'n meisie, maar Lana Uys, die donkerkoppie in charge van die gastehuis, het al sy hormone in 'n warboel. Nic weet dat, as hy ingee, hy haar saam met hom by sy gemors gaan insleep. So, hy sal maar net sy hande vir homself moet hou vir die volgende drie dae.
DIE 72-UUR STORM die vyfde boek in Anna Emm se 72-uur reeks. Weens die volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.
Productspecificaties
Inhoud
- Taal
- af
- Bindwijze
- E-book
- Oorspronkelijke releasedatum
- 21 juni 2019
- Ebook Formaat
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Anna Emm
- Hoofduitgeverij
- Anna Emm Publishers
Lees mogelijkheden
- Lees dit ebook op
- Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)
Overige kenmerken
- Studieboek
- Nee
EAN
- EAN
- 1230003289037
Je vindt dit artikel in
- Categorieën
- Taal
- Afrikaans
- Boek, ebook of luisterboek?
- Ebook
- Beschikbaar in Kobo Plus
- Beschikbaar in Kobo Plus
- Beschikbaarheid
- Leverbaar
Kies gewenste uitvoering
Onbeperkt lezen met Kobo Plus
Start direct met lezen op je Kobo e-reader of de bol.com Kobo app
- Kies uit tienduizenden Nederlands- en Engelstalige e-books
- De eerste 30 dagen zijn gratis, daarna € 9,99 per maand
- Opzeggen kan altijd
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.