Binnekring van Spookasems Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers. Stories oor die lewe
Afbeeldingen
Sla de afbeeldingen overArtikel vergelijken
Auteur:
Herman Lategan
- Afrikaans
- E-book
- 9781868426270
- 01 oktober 2014
- 300 pagina's
- Adobe ePub
Samenvatting
Herman Lategan is ? flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy ? toeris in die demi-monde, ? landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en homself tot op die been bloot.
Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die “skyn van voorstedelike rustigheid" die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak “gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend." Hy het "n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.
Lesers van Rapport het lank gevra vir "n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier ís hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar "n tweede afdeling: ? poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet "n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos "n literêre smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.

Productspecificaties
Wij vonden geen specificaties voor jouw zoekopdracht '{SEARCH}'.
Inhoud
- Taal
- af
- Bindwijze
- E-book
- Oorspronkelijke releasedatum
- 01 oktober 2014
- Aantal pagina's
- 300
- Ebook Formaat
- Adobe ePub
- Illustraties
- Nee
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Herman Lategan
- Hoofduitgeverij
- Jonathan Ball
Lees mogelijkheden
- Lees dit ebook op
- Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)
Overige kenmerken
- Editie
- 1
- Extra groot lettertype
- Nee
- Studieboek
- Nee
EAN
- EAN
- 9781868426270
Je vindt dit artikel in
- Categorieën
- Taal
- Afrikaans
- Boek, ebook of luisterboek?
- Ebook
- Beschikbaar in Kobo Plus
- Beschikbaar in Kobo Plus
- Beschikbaarheid
- Leverbaar
Kies gewenste uitvoering
Bindwijze
: E-book
Prijsinformatie en bestellen
De prijs van dit product is 7 euro en 99 cent. De meest getoonde prijs is 8 euro en 99 cent. Je bespaart 11%.
Je bespaart 11%
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
- E-book is direct beschikbaar na aankoop
- E-books lezen is voordelig
- Dag en nacht klantenservice
- Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.