Die van der Merwes van Diepkloof Ebook Tooltip

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9781301952090
  • 15 maart 2013
  • Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Die bloedige warm somers mergel mens en dier uit en net die sterkstes en hardkoppigstes van hulle oorleef.
Diepkloof is Koos van der Merwe se familie plaas en dit lê agter die Soutpansberg, na Mussina se kant toe, droë wêreld, sy Pa het altyd gesê die Berg keer die reën af. Die reuse kremetartbome hou al duisende jare wag oor die plaas en in die lente hang die groot wasagtige blomme swaar aan hulle takke. Die geur van die blomme kondig die einde van die winter aan en nadat dit deur die vlermuise bestuif is ontwikkel dit in dowwe groen fluweelagtige vrugte. Groot vingeragtige blare kenmerk die warm somers en wanneer die reuse hierdie kleed afskud in die herfs, bly net die ovaalvormige vrugte aan die takke hang. Olyfgroen hardedop vrugte hang aan die punte van die rooibruin takke, 'n versoeking vir mens en dier. Binne-in die harde dop, is pitte met 'n liggeel poeieragtige vleis om dit, soetsuur van smaak. Bobbejane, ape, en mense pluk dit af, breek dit oop en eet die pitte skoon.
In hierdie wereld word niks vermors nie, alles word gebruik in die ewigdurende stryd om oorlewing.
Die volgende môre het sy Pa by die kombuis-tafel gesit, sy gesig en oë was rooi. Sy Pa het hulle teen hom vasgedruk en met ’n snaakse stem gesê , “ die Engeltjies het julle Mamma kom haal, sy gaan nou in die Hemel woon. Julle het ’n klein boetie, sy naam is Jacobus, ons sal hom klein Koos noem as hy groot is.”
Die tannie Hettie het die klein babatjie vir hulle kom wys, sy gesiggie was rooi en sy ogies toe. Die babatjie het hard begin huil. Die tannie het vir Pa gesê hy moet ’n bietjie Bokmelk gaan kry sodat sy dit vir die babatjie kan gee om te drink.
Pa het die melkemmer gevat en ou Klara die bokooi gaan melk.
Hulle was nog in die kombuis toe sy ander Oupa en Ouma, sy Ma se ouers daar aankom.
Hulle het na die babatjie gekyk en gehuil.
Baie mense het gekom en gegaan. Na sy Ma se begrafnis het sy oupa en ouma vir klein Koos saam geneem na hulle huis- toe....Later het hulle so een keer in ’n jaar kom kuier, dan het hulle lekker met klein Koos gespeel. Hy het later mooi groot geword, kon naderhand ’n bietjie praat, tog te oulik.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
15 maart 2013
Ebook Formaat
Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)

Betrokkenen

Hoofdauteur
Makkie de Beer
Hoofduitgeverij
Smashwords Edition

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
9781301952090

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaarheid
Leverbaar
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 0 euro en 89 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
Ebook
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden