Die Wortel van die Kwaad Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers.
- Engels
- E-book
- 1230004075455
- 28 juli 2020
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Samenvatting
Al gewonder wat lê werklik aan die grond van die ANC se bewese onvermoë om te regeer? Vra jy ook hoekom die ANC dikwels onsinnige beleid maak en dit dan swak implimenteer? Hoekom niks werk nie? Hierdie boek bied ‘n maklik leesbare, deeglik beredeneerde analise van onderliggende oorsake, maar fokus dan op die primêre veklaring. Die teorie wat ontwikkel word, word bespreek aan die hand van baie voorbeelde oor verskeie jare.
Standaard politieke analise fokus op die gebeure van die dag. Wat gebeur? In dié boek is die aanslag heel anders. Die vraag hier is waarom dinge gebeur. Die insigte wat ontwikkel word, verander die debat.
Die RSA kan nie ‘n suksesvolle post-industriële staat word sonder dat die ANC verwyder word en ‘n denkrevolusie plaasvind nie. Hoe hierdie haas ondenkbare dinge kan plaasvind, word stelselmatig bespreek.
Productspecificaties
Inhoud
- Taal
- en
- Bindwijze
- E-book
- Oorspronkelijke releasedatum
- 28 juli 2020
- Ebook Formaat
- Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Chris Heese
- Hoofduitgeverij
- Chris Heese
Lees mogelijkheden
- Lees dit ebook op
- Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)
Overige kenmerken
- Studieboek
- Nee
EAN
- EAN
- 1230004075455
- E-book is direct beschikbaar na aankoop
- E-books lezen is voordelig
- Dag en nacht klantenservice
- Veilig betalen
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.