EERGISTER en OORMôRE Ebook Tooltip KORTES

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 1230001160482
  • 04 juni 2016
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

EERGISTER en OORMôRE (KORTES) is ‘n treffende bundel Wetenskapfiksie (Fantasie?) verhale (Hou nog van die woord TOEKOMSFIKSIE selfs al gebeur sommiges van die verhale eintlik ver in die verlede) deur ANNICO VAN VUUREN met ‘n verbasende wye spektrum wat gedek word: Afgryse; Gewone en Tong-in-die-kies humor; Soeke na meer as wat die hede inhou; Subjektiewe vrae oor die wysheid van menslike optrede; ‘n Skrikwekkende beeld van dit wat g’n mens van weet nie; Misbruik; Kranksinnigheid wat net moet toeslaan en ou tema’s op ‘n nuwe deuntjie soos Frankenstein.

EERGISTER bevat 12 Verhale:

1 Speldekop: Wat doen ‘n man as jou werk van jou verwag om ‘n kind te vermoor?

2 Ses teen Een: Tong in die kies Vlieënde Pierings en die ewige stryd tussen die geslagte: Staan enige man dan ooit ‘n kans teen die fyner geslag?

3 Pop: Aai, om weer ‘n Pop vir jou 99ste verjaardag te kry…

4 Blou Kosmos: ‘n Blóú Kosmos kan tog immers net bestaan as dit iets uit die buitenste ruim is. Iets wat ons heldin help om oor haar groot hartseer te kom. Of is haar tweeling reg – is die blom eintlik ‘n parasiet?

5 Veldmuise: Die verskikking van eergister se Grens en kinders en ‘n engel wat ‘n verskil probeer maak.

6 Melk en Heuning: Ons beskermengel, dalk eintlik nie heeltemal waarop ons reken nie?

7 Feetjie in ‘n Jêmblik: Darem vreeslik as ‘n man aan die kênsworde is…

8 Nommer asseblief: Word ons deur nommers oorgeneem?

9 Ná Twaalf: En as daar net ‘n donker afgrond na twaalf wag?

10 AAAAA… Dat iets jou waarlik nou té lekker kan ruik!

11 Alles in sy kop: Om die verskrikking in jou kop te moet ontdek…

12 Ou Frankie: ‘n Nuwerwetse skewe hoek op Frankenstein.

Moenie hierdie besonderse aanbieding van ANNICO VAN VUUREN – prikkelende en hoogspanningsleesgenot - misloop nie, dis dubbel en dwars werd wat daarvoor gevra word.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
04 juni 2016
Ebook Formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Hoofdauteur
Annico Van Vuuren
Hoofduitgeverij
Annico Van Vuuren

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
1230001160482

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : E-book

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 3 euro en 26 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
Ebook
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden