Klimtol

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780624057796
  • 20 september 2013
  • 385 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

Dié yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op 'n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad . . ._x000D_


_x000D_


Dis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van 'n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer 'n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie._x000D_


_x000D_


En dis op Paternoster waar haar pad kruis met dié van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy soék haar, want sy is 'n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is 'n jongman in uniform met 'n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al sê mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want dié meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef._x000D_


_x000D_


Een ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al dié sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het?_x000D_


Klimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is 'n kragtoer van 'n triek.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
20 september 2013
Aantal pagina's
385
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Etienne van Heerden
Hoofduitgeverij
Human & Rousseau (Pty) Ltd

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking hoogte
213 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
450 g

EAN

EAN
9780624057796

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Beschikbaarheid
Leverbaar
Studieboek of algemeen
Algemene boeken

Reviews

Gemiddelde van 2 reviews
1
0
1
0
0
  • Weinig op aan te merken

    Positieve punten

    • Fantasierijk

    Negatieve punten

    • Ingewikkeld verhaal

    Te gezocht, te gekunsteld.

    Vond je dit een nuttige review?
    0
    0
  • Karoo en beschouwingen

    Positieve punten

    • Fantasierijk
    • hedendaagse invalshoek

    Negatieve punten

    • Moeilijk in te komen
    • Ingewikkeld verhaal

    Het is een interessant boek omwille van de thema's die aan bod komen en de schrijfstijl van de auteur. Hij gebruikt heel mooie metaforen.

    Vond je dit een nuttige review?
    0
    0

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 18 euro en 99 cent.
2 - 3 weken
Verkoop door bol
In winkelwagen
  • Gratis verzending door bol vanaf 20 euro
  • Ophalen bij een bol afhaalpunt mogelijk
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Dag en nacht klantenservice

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen