Onse vaders

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780798158237
  • 20 oktober 2012
  • 512 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar.Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders – soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word.In die proses moet The Father aangedurf word – 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot 'n urban legend . . .

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
20 oktober 2012
Aantal pagina's
512
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Karin Brynard
Hoofduitgeverij
Human & Rousseau (Pty) Ltd

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking hoogte
34 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
826 g

EAN

EAN
9780798158237

Je vindt dit artikel in

Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Kies je bindwijze (2)

Prijsinformatie en bestellen

Niet leverbaar

Ontvang eenmalig een mail of notificatie via de bol app zodra dit artikel weer leverbaar is.

Houd er rekening mee dat het artikel niet altijd weer terug op voorraad komt.