Plesierengel

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780624064718
  • 20 augustus 2013
  • 448 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

Elke plesier het sy prys . . . _x000D__x000D_Tristan Hansen word die engel van plesier genoem ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het._x000D__x000D_Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?_x000D__x000D_Plesierengel is ’n nuwe, aangepaste weergawe van Leon Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwater-warm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . ._x000D__x000D_Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
20 augustus 2013
Aantal pagina's
448
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Leon van Nierop
Hoofduitgeverij
Tafelberg Publishers Ltd

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking hoogte
21 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
385 g

EAN

EAN
9780624064718

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Beschikbaarheid
Leverbaar
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 18 euro en 99 cent.
2 - 3 weken
Verkoop door bol
In winkelwagen
  • Gratis verzending door bol vanaf 20 euro
  • Ophalen bij een bol afhaalpunt mogelijk
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Dag en nacht klantenservice

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen