Psalms van 'n Huisvrou Ebook Tooltip The Book for Women

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9781483543413
  • 15 november 2014
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Hierdie produksie is vir mense wat verstaan hoe ‘n mop werk. Dit fokus op al die rolle wat veral vroue(maar nie net vroue nie) in hulle lewe speel. Hier dink ek spesifiek aan “moeder en kind”. Ek wou nog altyd graag so ‘n show doen- om uit te lig waarmee vroue soms worstel in die binne-kamer. ”Sien jy?- ons almal gaan daardeur- jy is nie alleen nie!”. Dis die avonture van die ribbetjie! Dit is soms komies- tog ernstig en raak baie interessante ondewerpe aan.. Dit sluit alles in van verlief wees, trou, al die sakke sout op-eet, buite staan, storms stilmaak, moerderskap, uitstyg bo uitdagings en oplaas: om te weet dat daar ‘n gemeenskap van mense om jou is, mense wat jou ondersteun. Dis ‘n storie wat nuwe betekenis aan die alledaagse goed gee soos skottelgoed was en wag dat die foon moet lui. Moederskap, verhoudings met geliefdes of dit nou romanties Is, of tussen dogter en ma, of selfs vroue wat soos susters saamstaan om kinders groot te maak: te midde van die lewe se onvoorspelbare gang en uitdagings. Al die liedjies is ooggetuie van wat ek beleef het in my rol as ‘n vrou en die waarneming van vroue om my in my lewe- veral toe ek betrokke was by die Woman’s Centre in Pitt Meadows, British Columbia, Kanada. Dit word verder aangevul deur my agtergrond as verpleegkundige: die wetenskap van omgee en die voorreg om mense te leer ken wanneer hulle weerloos is. Vir my is die hoogtepunt: dat jy na alles wat die lewe na jou kant toe gooi, aan die anderkant kan uitstap: Dit was nie perfek nie, maar ek is daardeur!, dit was myne en ek kon die pad saam met mense stap, wat vir my iets beteken het. Mense vir wie ek iets kon beteken het. Om te leer: dat deur van jouself te gee, jy meer ontvang en leer en tog vinniger uitkom om jou verskil in die lewe te maak. Groete Marthie Ns. Hierdie boek is vir al die vroue wat saam met my die pad geloop het: deur die wind en weer, ys en sneeu, son en reën. Dankie- ek het so baie geleer... Looks like we made it!

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
15 november 2014
Ebook Formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Hoofduitgeverij
Bookbaby

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
9781483543413

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 9 euro en 81 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
Ebook
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden