Sarah du Pisanie Omnibus 8

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780624065739
  • 29 november 2013
  • 512 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

n Juffrou vir Skurwekop


Met n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand en inspireer hulle onwetend om n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep.


Hard soos kameeldoringhout


Wat vrees sy die meeste? Dié wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want ná haar ma se dood moét sy net by haar sendelingpa uitkom.


Braam is wild, so hard soos kameeldoringhout. Wanneer hy die dag besef jy is n vrou, wil ek nog sien hoe gedra hy hom soos n heer! het Pieter van Bergen gewaarsku. Maar waarheen kan Martie vlug? En wil sy vlug?


Sandroos uit Meob


As Ansa maar net nooit haar vrouwees in n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie n leuenweb oor Braam Venter geweef het nie . . . Maar dit was ter wille van suster Theresa, ter wille van oorlewing. Want hoe moes hulle anders uit die verlate spookdorp Meob by die beskawing uitkom?


Louw Greyling het net een doelwit vergelding en om Braam Venter en sy diamante te kry. Suster Ansa is die padkaart na daardie skat. Min kon hy droom dat daar ook n roete na sy hart is . . .

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
29 november 2013
Aantal pagina's
512
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Sarah Du Pisanie
Hoofduitgeverij
Tafelberg Publishers Ltd

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking hoogte
213 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
0.55 kg

EAN

EAN
9780624065739

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Kies je bindwijze (2)

Prijsinformatie en bestellen

Niet leverbaar

Ontvang eenmalig een mail of notificatie via de bol app zodra dit artikel weer leverbaar is.

Houd er rekening mee dat het artikel niet altijd weer terug op voorraad komt.