Shoesjef Ebook Tooltip Shoesjef

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9780620652742
  • 29 oktober 2018
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Shoesjef is 'n disprin vir jou emosionele pyn en daai pyn is vermom in die vorm van 'n pakkie pyn wat ons almal een of ander tyd moet dra.

Die boek het aanvanklik as my eie medikasie begin om so ʼn bietjie suurstof in my toe bevrore longe te ontlont ... Hoe verder ek in die pad afgedraf het, hoe meer het my lewe in soveel voetpaadjies van ander mense se ongelooflike lewens afgedraai dat ek net eenvoudig nie anders kon as om saam met hulle te draf, stap of langs die stofpad te gaan sit en net asem te haal nie.

Ek vermoed as jy dié boek begin lees, jy aanvanklik iemand anders se storie sal beleef en dan êrens langs die pad in jouself sal vasloop. Gebruik die boek vir jou hart, siel, geloof of selfs vir jou kostafel. Gee dit vir iemand wat dalk jou skouer nodig gaan kry, veral wanneer jy nie eers daarvan bewus is nie.

Die onregte in die lewe is die meeste van die tyd baie groot blessings. Ek is dankbaar vir elkeen van hulle.

Wat is die definisie van ʼn regte soussjef of soos ek dit noem shoesjef? Dis iemand wat saam met jou in die kombuis werk en jou help om heerlike kos te maak, maar hul hooffunksie is om die hoofsjef briljant te laat lyk en die hoofsjef kry natuurlik al die glorie en erkenning. ʼn Shoesjef doen ook die meeste van die tyd al die werk en kry die meeste van die moeilikheid as daar iets verkeerds gaan – met die kos natuurlik! Hierdie is iemand wat kaalvoet saam met jou deur die lewe loop, draf of sprint.

Die blote gedagte om jou lewe op jou eie op 35, 40 of dalk 50 oor te begin, sal jou dalk dadelik na die naaste bottel ... haarkleursel laat gryp. Hierdie is ʼn reis wat al deur menige vrou aangedurf is en daar gaan nog baie wees wat ook die kaartjie vir hierdie reis verniet kry. ʼn Pakkie pyn.

Dan moet ʼn mens maar opklim en kies hoe jy die reis gaan aandurf. Die regte besluite van die begin af kan natuurlik jou eindbestemming of great, of ʼn disaster maak.

Dié boek bevat stories (soms waar) van al die shoesjefs in my lewe en wat jy dalk ook in jou lewe sal herken, reeds ken of gaan leer ken. Elke hoofstuk bevat ʼn deconstructed lewens resepte, maklike kos resepte en Feminansies oftewel finansies vir die vrou.

Soos kos, is die “ek en jy” in al die stories universeel. Vergeef tog ook my foute.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
29 oktober 2018
Ebook Formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Hoofdauteur
Christel du Toit
Hoofduitgeverij
Divorcesmart

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
9780620652742

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 8 euro en 35 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen