Speurder Kwaaikofski 6 - Speurder Kwaaikofski 6: Honde, hoede en hande Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers. Honde, Hoede En Hande
Afbeeldingen
Sla de afbeeldingen overArtikel vergelijken
- Afrikaans
- E-book
- 9780798163255
- 20 augustus 2013
- Adobe ePub
Samenvatting
Gewoonlik ondersoek Kwaaikofski nie sake wat iets met honde te doen het nie – dit is vir beginners. As die stad se ander speurders moet uitvind hy loop agter ’n vermiste hond aan, skaam hy hom morsdood! Maar hierdie keer is dit ’n uitsondering – Masker Mike se reusehond, Wotan, is net so geheimsinnig en buitengewoon soos sy eienaar. Maar wie beskuldig vir Wotan van allerlei wandade? Is dit net ’n manier om van hom ontslae te raak, of probeer iemand vir Masker Mike bykom? Speurder Kwaaikofski stel ondersoek in. Die Speurder Kwaaikofski speurreeks is deur een van Duitsland se mees gleiefde skrywers vir kinders geskep en het al meer as 850 000 eksemplare wêreldwyd verkoop. Honde, hoede en hande is die sesde storie in die Afrikaanse reeks. Kwaaikofski is ’n 9-jarige seun met ’n avontuurlike stokperdjie: hy’s ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook nooit sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Die intriges van die stories in die reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture! Die boeke het eenvoudige woordeskat en is ideaal vir beginnerlesers (ouderdomme 6 tot 10).
Productspecificaties
Inhoud
- Taal
- af
- Bindwijze
- E-book
- Oorspronkelijke releasedatum
- 20 augustus 2013
- Ebook Formaat
- Adobe ePub
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Jüngen Banscherus
- Hoofduitgeverij
- Human & Rousseau
Vertaling
- Eerste Vertaler
- Kobus Geldenhuys
Lees mogelijkheden
- Lees dit ebook op
- Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)
Overige kenmerken
- Editie
- 1
- Studieboek
- Nee
EAN
- EAN
- 9780798163255
Kies gewenste uitvoering
Prijsinformatie en bestellen
De prijs van dit product is 6 euro en 99 cent.- E-book is direct beschikbaar na aankoop
- E-books lezen is voordelig
- Dag en nacht klantenservice
- Veilig betalen
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.