Van Nuut tot Nice Ebook Tooltip

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9781928372103
  • 17 augustus 2016
  • Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Sjoe, gemeet aan die Bybel is jy darem maar baie onvolmaak, nè? Jy probeer so hard om die regte dinge te doen en die regte pad te loop, net om weer die taxibestuurder te vloek en die hond te skop. Dan voel jy vir dae lank skuldig en dink God is kwaad vir jou. Dis heeltemal menslik om daarna weer vir die bedelaar by dieverkeerslig ‘n geldjie te gee om jou gewete te sus.

Ek het goeie nuus vir jou: terwyl jy hier op aarde is, gaan jy nooit volmaak kan word nie. God is nooit teleurgesteld in jou nie, want Hy het nooit enige onrealistiese verwagtinge van jou nie.

Nadat jy ‘n keuse vir Jesus gemaak het (NUUT word), kan die Heilige Gees jou daagliks begin verander (NICE maak). Dis reg, hier op aarde kan jy net meer en meer nice word, maar jy sal eers in die hemel perfek word. Van Nuut Tot Nice gee praktiese raad en bemoedig jou op hierdie pad van heiligmaking saam met God. In hierdie boek gaan ons Bybel toe en gaan soek die waarheid oor onderwerpe soos: wat is kerk, geloof, Christenskap, die Heilige Gees, genesing, liefde, die duiwel en nog vele meer.

Hierdie boek sal jou leer wat dit is om NICE (Net In Christus Effektief) te word. Geniet die rit!

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
17 augustus 2016
Ebook Formaat
Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)

Betrokkenen

Hoofdauteur
Antonet Bekker

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
9781928372103

Je vindt dit artikel in

Categorieën
Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : E-book

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 5 euro en 48 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden