Wynie Ebook Tooltip Ebooks kunnen worden gelezen op uw computer en op daarvoor geschikte e-readers. My bloed is blou
Afbeeldingen
Sla de afbeeldingen overArtikel vergelijken
- Afrikaans
- E-book
- 9781770227712
- 01 april 2015
- 280 pagina's
- Adobe ePub
Samenvatting
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: “Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.” Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie ’n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook ’n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar ’n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is ’n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. ’n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.
Productspecificaties
Inhoud
- Taal
- af
- Bindwijze
- E-book
- Oorspronkelijke releasedatum
- 01 april 2015
- Aantal pagina's
- 280
- Ebook Formaat
- Adobe ePub
Betrokkenen
- Hoofdauteur
- Wynie Strydom
- Tweede Auteur
- Alita Steenkamp
- Hoofduitgeverij
- Zebra Press
Lees mogelijkheden
- Lees dit ebook op
- Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)
Overige kenmerken
- Editie
- 1
- Studieboek
- Nee
EAN
- EAN
- 9781770227712
Kies gewenste uitvoering
Prijsinformatie en bestellen
De prijs van dit product is 8 euro en 99 cent.- E-book is direct beschikbaar na aankoop
- E-books lezen is voordelig
- Dag en nacht klantenservice
- Veilig betalen
Rapporteer dit artikel
Je wilt melding doen van illegale inhoud over dit artikel:
- Ik wil melding doen als klant
- Ik wil melding doen als autoriteit of trusted flagger
- Ik wil melding doen als partner
- Ik wil melding doen als merkhouder
Geen klant, autoriteit, trusted flagger, merkhouder of partner? Gebruik dan onderstaande link om melding te doen.