Die 72-uur reeks 1 - Die 72-uur Missie Ebook Tooltip Die 72-uur Missie Boek 1

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 1230002777191
  • 02 november 2018
  • Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Baie kan gebeur in net 72 uur...

Elliot weet nie wat dit was wat hom die horlosie in die tweedehandse winkel laat koop het nie. Die ding is oud en verwaarloos, en hou lankal nie meer tyd nie. Maar toe hy daardie oggend by PBS Press se kantore in die hysbak klim, begin die horlosie se wysers aanskuif. Amper asof dit, nes hy, die volgende 72 uur sekonde vir sekonde begin aftel...

Die afgelope sestien jaar het Elliot Wolfaardt hard gewerk om te verseker dat hy nooit weer die slagoffer van boelies sal wees nie. Maar dit beteken nie dat hy vergeet het wat Bryce Pieterson en Sonia Rautenbach aan hom gedoen het nie. Oor die jare het hy 'n plan in plek begin sit om wraak te neem en nou het die tyd uiteindelik aangebreek om daardie plan uit te voer. Al wat hy nodig het, is 72 uur.

*

Toe Franciska Olwagen hom daardie dag by die kongres in die Waterfront sien praat het, het sy al gedink Elliot Wolfaardt is intelligent … en baie aantreklik. Maar as persoonlike assistent vir PBS Press se CEO, is mans soos Elliot way out of her league. Eintlik is verhoudings oor die algemeen nie vir Franciska beskore nie. Nie met haar vaal voorkoms en veel valer persoonlikheid nie... Maar dan daag Elliot Wolfaardt een Vrydagoggend by PBS Press se kantore op en bied haar 'n aanbod aan wat sy nie kan weier nie.

"As ek myself ooit op ‘n verlate eiland moet bevind met slegs boeke as geselskap, sal ek doodgelukkig wees as dit Anna Emm se boeke is..." - Lucinda Coetzee

Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
02 november 2018
Ebook Formaat
Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)

Betrokkenen

Hoofdauteur
Anna Emm
Hoofduitgeverij
Anna Emm Publishers

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
1230002777191

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 3 euro en 92 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
Ebook
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen