Dieners en donners EBOOK Tooltip

Auteur: Mike Nicol
Uitgever: Umuzi
  • E-book
  • 9781415205587
  • Druk: 1
  • augustus 2013
  • 392 pagina's
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • bol.com Kobo LeesappEbooks lezen is heel makkelijk. Na aankoop zijn ze direct beschikbaar op je Kobo e-reader en op je smartphone of tablet met de gratis bol.com Kobo app.

Samenvatting

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. "Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren. As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare, die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn. Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

Lees de eerste pagina's

Productspecificaties

Inhoud

Bindwijze
E-book
Druk
1
Verschijningsdatum
2013-08-01
Aantal pagina's
392 pagina's
Ebook formaat
Adobe ePub
Bestandsgrootte ebook
0,4 MB
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Auteur
Mike Nicol
Uitgever
Umuzi

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader

EAN

EAN
9781415205587

Overige kenmerken

Extra groot lettertype
Nee
Oorspronkelijke releasedatum
2013-08-01
Taal
af

Je vindt dit artikel in

Categorieën
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Korting
vanaf 20%
Nog geen reviews
Bindwijze: E-book
6 97
Adviesprijs € 8,99
Je bespaart 22%
Direct beschikbaar
Verkoop door bol.com
Ebook
Wat je kan verwachten:
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen