Pippie (eBoek) Ebook Tooltip Die aangrypende verhaal van 'n klein dogtertjie se wonderbaarlike stryd om oorlewing, en geloof wat alles oorwin

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9781431608577
  • 23 augustus 2013
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Op Oujaarsaand 2011 ontaard n lekker familiebraai in n skokkende nagmerrie toe n bottel vuuraanstekergel in n pa se hande ontplof en op sy dogtertjie beland. Met 80% brandwonde gee dokters vir die 2½-jarige Pippie Kruger net n 10% kans op oorlewing. PIPPIE vertel op hartroerende wyse van die pynlike pad wat ma Anice, pa Erwin en hul gesin sedert dié ongeluk gestap het.
Die boek deel gebeure en ervarings wat nog nie vantevore in die media bekendgemaak is nie:
• Erwin maak sy hart oop en vertel met rou eerlikheid hoe die tragedie hulle verhouding geraak het.
• Pippie se oupa en ouma verwoord hulle gevoelens.
• Anice se ervaring van Pippie se baanbreker-operasie met gekloonde vel – n eerste in Afrika!
• Aangrypende vertellings van die dokters en spesialiste wat Pippie behandel het.
• 16 bladsye roerende fotos – sommige wat die wêreld nog nooit gesien het nie.
PIPPIE vertel van ʼn ma se stryd met God en n wil om nooit moed op te gee nie. Dit is n inspirerende verhaal van ongekende deursettingsvermoë, vurige hoop en onwankelbare vertroue in God.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
23 augustus 2013
Ebook Formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Hoofdauteur
Anice Kruger
Tweede Auteur
Colleen Naude
Hoofduitgeverij
Christelike Uitgewersmpy

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader

EAN

EAN
9781431608577

Je vindt dit artikel in

Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Taal
Afrikaans
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : E-book

Prijsinformatie en bestellen

Niet leverbaar

Ontvang eenmalig een mail of notificatie via de bol app zodra dit artikel weer leverbaar is.

Houd er rekening mee dat het artikel niet altijd weer terug op voorraad komt.

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen