Waar Is Ons Nou? Die Ondervindings Van Kinders Van Nederlandse Immigrante in Suid-Afrika

Waar Is Ons Nou?
  • Engels
  • 9781493596164
  • november 2013
  • Paperback
  • 154 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

"Waar is ons nou?" is geskryf na jare se wonder oor hoe ander mense wat as kinders na Suid-Afrika gekom het, die ervaring beleef het, veral gesien in die lig dat soveel Suid-Afrikaners se kinders en kleinkinders die afgelope paar jare ge-emigreer het. 'n Kind is waarskynlik aanvanklik nie bewus van die implikasies wat so 'n stap in sy/haar lewe het nie, want die insig en impak van die stap wat jou ouers geneem het kom eers later - in retrospek. Dit is dus my doel om te probeer beskryf wat emigrasie na Suid-Afrika aan Nederlandse kinders van emigrante ouers gedoen het en in watter mate die onworteling hulle lewensuitkyk en lewensgang beinvloed het. Het dit 'n soort kultuurloosheid teweeg gebring - 'n gebrek aan tradisies en rituele wat prysgegee word en nie noodwendig met nuwe tradisies en rituele vervang is nie?"

Productspecificaties

Inhoud

Taal
Engels
Bindwijze
Paperback
Verschijningsdatum
november 2013
Aantal pagina's
154 pagina's
Illustraties
Nee

EAN

EAN
9781493596164

Overige kenmerken

Extra groot lettertype
Nee
Subtitel
Die Ondervindings Van Kinders Van Nederlandse Immigrante in Suid-Afrika
Thema Subject Code
JNB

Je vindt dit artikel in

Categorieën
Taal
Engels
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Nog geen reviews
Bindwijze: Paperback
17 99
2 - 3 weken Tooltip
Verkoop door bol.com
  • Gratis verzending vanaf 20 euro
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Ophalen bij een bol.com afhaalpunt mogelijk
  • Dag en nacht klantenservice

Vaak samen gekocht