Wanneer hemel en aarde ontmoet Ebook Tooltip Ervaar elke dag 'n lewe van wonderwerke

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 9781415311189
  • 28 maart 2011
  • 273 pagina's
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

'n Lewe van wonderwerke is moontlik! As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans! Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef – Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en aarde ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp het om 'n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om: In God se beloftes te beweeg Jou ware identiteit te herontdek In God se bonatuurlike krag te leef As jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet lê Bill Johnson 'n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na 'n wêreld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders!

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
28 maart 2011
Aantal pagina's
273
Ebook Formaat
Adobe ePub
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Bill Johnson
Hoofduitgeverij
Struik Christian Media

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Ja

EAN

EAN
9781415311189

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : E-book

Prijsinformatie en bestellen

Niet leverbaar

Ontvang eenmalig een mail of notificatie via de bol app zodra dit artikel weer leverbaar is.

Houd er rekening mee dat het artikel niet altijd weer terug op voorraad komt.

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen