Van Afrikaans gepraat Ebook Info-bulle

Extrait
  • af
  • livre numérique
  • 9780799384802
  • 01 novembre 2018
Toutes les spécifications de l'article
  • Vous pouvez facilement lire des ebooks sur votre Kobo , ou sur votre smartphone avec l'application bol.com Kobo . Les ebooks ne peuvent pas être annulés ou retournés.

Résumé

'n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaanVan Afrikaans gepraat 'n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg is nou te koop.Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands?Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf?Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans?Wat is die invloed van townships op Afrikaans?Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beinvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het of selfs ook die vrees vir taalkontak is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard.Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans.Die boeke is moontlik gemaak deur 'n ruim skenking van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en is 'n koproduksie tussen Malan Media en LAPA Uitgewers. Die boek word deur LAPA bemark en versprei.Oor Van Rensburg se vorige boek So kry ons Afrikaans het Dr. Willa Boezak gese: "e;Dit het my lewer verander. Dit het van my 'n taalaktivis gemaak."e;Die ATR die Afrikaanse Taalmuseum en -Monument en Die Erfenisstigting werk aktief mee om hierdie boek te bemark. Die boek kom ook gereeld ter sprake by taalsimposia van die ATKV en DAK. Ook in Nederland is daar groot belangstelling en die Engelse vertaling prikkel belangstelling onder sosiolinguiste van verskillende kontinente.

Spécifications produit

Contenu

Langue
af
Binding
livre numérique
Date de sortie initiale
01 novembre 2018

Personnes impliquées

Auteur principal
Christo Van Rensburg
Editeur principal
Lapa Publishers

Options de lecture

Lisez cet ebook sur
Android (smartphone et tablette) | Lecteur électronique Kobo | Ordinateur de bureau (Mac et Windows) | iOS (smartphone et tablette) | Windows (smartphone et tablette)

Autres spécifications

Livre d‘étude
Non

EAN

EAN
9780799384802

Vous trouverez cet article :

Livre, ebook ou livre audio ?
Ebook
Pas encore d'avis
Choisissez la version souhaitée
Binding : livre numérique
Informations sur les prix et commande
Le prix de ce produit est de 12 euros et 99 cents.
Disponible immédiatement
Vendu par bol
  • E-book utilisable dès son achat
  • Les e-books offrent plein d'avantages
  • Service client 24h/24
  • Paiement sécurisé
Vous ne pouvez pas annuler ou retourner des éléments téléchargés. Pour les produits qui ne sont pas encore parus, vous pouvez annuler jusqu'à la date de publication.
Voir aussi les conditions de retour