PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus) 7 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) Ebook Tooltip 1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans.

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 1230001185416
  • 18 juni 2016
  • Adobe ePub
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

ANNICO VAN VUUREN se PROESELTIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) oortref selfs haar vorige Proeseltjies. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid leesgenot-aanbiedings met vier totaal uitlopende verhale wat 211 bladsye beslaan.

GROOT GENOEG is die eerste verhaal in Proeseltjies 7:

'n Diepgaande verhaal oor Kierie (15) sy bene wat nie wil loop nie, sy sterwende pa, sy Oumie en sy viswatervriend oom Joof. Elkeen van hierdie karakters het die desperate punt bereik waar môre nie meer sin wil maak nie. Dis uit geneentheid vir mekaar, liefde en verstaan dat almal groot genoeg kon groei vir die volgende oomblik.

MAMBA MOORD, die tweede verhaal is nóg 'n Annico van Vuuren wiewassit uit die boonste rakke - al daaraan gedink dat 'n mamba gebruik kan word om moord mee te pleeg? Hierdie is die makabere verhaal van 'n aantal mense wat op die spogplaas van beeldskone Arista Greyling 'n listige moordenaar ten prooi val. Die polisie (die verhaal is nié op polisieprosedure ingestel nie) kan nie daarin slaag om te keer dat een slagoffer ná die ander deur die moordenaar afgemaai word nie. Is die skuldige een van die plaasmense, iemand uit die Greylinggesin of dalk die buurman, Jan Brand? En die slange en die arme twee vroumense: Nicola en Arista! Annico slaag soos altyd daarin om die spanning snaarstyf te span en om al julle leunstoelspeurders goed te laat kopkrap!

POP, kom derde - 'n toekomsfiksie verhaal? Maar gister en môre is in so 'n mate verweef dat tyd eintlik tot stilstand kom. Alex koop vir sy Ouma Landi 'n duur robot om na haar behoeftes om te sien. Vir háár is dit egter net 'n pop met 'n saagselhart - of toe dalk nie? Liewer Leser, kry tong in die kies en kom geniet Pop, tant Landi, Alex en die LIEFDE…!

PIK en GLANS is ons vierde verhaal: Jong soeke na liefde en 'n eie identiteit raak aan die hart. Dit word in tiener hartstogtelike woorde geprent. Sal hy HAAR kan vind - vasgedraai in sy eie onsekere en onervare soeke?

Lesers, moenie hierdie treffende vier verhale misloop nie.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
18 juni 2016
Ebook Formaat
Adobe ePub

Betrokkenen

Hoofdauteur
Annico Van Vuuren
Hoofduitgeverij
Annico Van Vuuren

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
1230001185416

Je vindt dit artikel in

Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Taal
Afrikaans
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Bindwijze : E-book

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 3 euro en 59 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden