Kaapse Kruiper 2 - Die jakkals se stert Ebook Tooltip 'n Novelle

Afbeeldingen

Inkijkexemplaar

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • E-book
  • 1230004163008
  • 11 september 2020
  • Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)
Alle productspecificaties
  • Je leest ebooks gemakkelijk op je Kobo e-reader, of op je smartphone of tablet met de bol.com Kobo app. Let op! Ebooks kunnen niet geannuleerd of geretourneerd worden.

Samenvatting

Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.

Deesdae is daar heelwat hooi op kaptein Nortje se vurk. Die berugte Kaapse Kruiper is steeds op vrye voet, en die druk om hierdie moordenaar vas te trek, rus al hoe swaarder op die speurder se breë skouers. Maar dis moeilik om te fokus op die saak terwyl die oulike Mari Walters hier reg oorkant hom in haar nuwe woonstel bly. Jason het dit op homself geneem om 'n ogie oor die plattelandse meisie te hou hier in die stad, veral ná wat onlangs gebeur het... Wanneer Mari egter 'n nuwe werk kry, vermoed hy gou alles is nie pluis nie. Kan haar sjarmante nuwe baas, Vos Minnaar, dalk die Kaapse Kruiper wees? Of is dit net Jason se eie jaloesie wat met nou sy gesonde verstand kom staan en lol?

DIE JAKKALS SE STERT is die tweede rom-com novelle in bekende skrywer, Anna Emm, se Kaapse Kruiper-reeks*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

*Kyk uit vir die ander novelles in die KAAPSE KRUIPER-reeks!

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
E-book
Oorspronkelijke releasedatum
11 september 2020
Ebook Formaat
Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM)

Betrokkenen

Hoofdauteur
Anna Emm
Hoofduitgeverij
Suidoos

Lees mogelijkheden

Lees dit ebook op
Android (smartphone en tablet) | Kobo e-reader | Desktop (Mac en Windows) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet)

Overige kenmerken

Studieboek
Nee

EAN

EAN
1230004163008

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Ebook
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaar in Kobo Plus
Beschikbaarheid
Leverbaar
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 1 euro en 95 cent.
Direct beschikbaar
Verkoop door bol
  • E-book is direct beschikbaar na aankoop
  • E-books lezen is voordelig
  • Dag en nacht klantenservice
  • Veilig betalen
Houd er rekening mee dat je downloadartikelen niet kunt annuleren of retourneren. Bij nog niet verschenen producten kun je tot de verschijningsdatum annuleren.
Zie ook de retourvoorwaarden

Lijst met gekozen artikelen om te vergelijken

Vergelijk artikelen